Kommentare is in PDF-formaat en kan besigtig word met die mees onlangse weergawe van Adobe Reader© | ||||||||||||
![]() |
||||||||||||
|
||||||||||||
Hierdie gratis Bybelstudie-webblad is toegewy tot the uitsonderlike inspirasie van die Bybel. Dit is die enigste bron van geloof (redding)en praktyk (die Christen-lewe). Die sleutel tot uitleg van die Bybel is om die oorspronklike outeur se bedoeling te bepaal deur middel van: (1) keuse van genre, (2) literêre konteks, (3) grammatika, (4) woordkeuse, (5) die geskiedkundige omstandighede van die skrywer en die teks, en (6) parallelle passasies (die beste verklaarder van n geïnspireerde boek, is die geïnspireerde boek self. Die Bybel is n biblioteek van waarheid.)Die skrywer akademiese opleiding (sien aangehegde resumé en geloofsoortuiging by www.freebiblecommentary.org) in die hermeneutiek (Bybeluitleg) en probeer om:
Ek hoop my Bybeluitleg-seminaar is vir jou n seën en dat die vers-tot-vers-kommentare jou nader aan God Bring. Dr. Bob Utley |
||||||||||||
Copyright © 2014 Bible Lessons International, P.O. Box 1289, Marshall, TX 75671, USA | ||||||||||||